Agri-uur: 14 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark lyk belowend vir die res van die seisoen, te danke aan die feit dat dit steeds bestendig presteer. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
13 Jan 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min