Landbounuus-podcast: Vrede-suiwelprojek word Vrydag aan begunstigdes oorhandig

Loading player...
Die oorhandiging van die Vrede-suiwelprojek aan 65 begunstigdes sal in ooreenstemming geskied met 'n hofbevel wat vanaf 17 Januarie 2019 tot 17 Januarie 2022 deur die Vrystaatse Hooggeregshof afgekondig is.
13 Jan 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min