Landbounuus-podcast: NK Vrou dood in plaasaanval

Loading player...
Een vrou is dood terwyl 'n ander vrou, wat die eienaar van 'n plaas in Vanwyksvlei in die Noord-Kaap is, beseer is nadat 'n plaaswerker by haar huis ingebreek en haar met 'n piksteel aangerand en probeer verkrag het.
19 Jan 2022 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min