Agri-uur: 27 Januarie, dr. Gerhard Verdoorn

Loading player...
‘n Investasie van nagmuise in ‘n landery het die vermoë om die landery tot so ‘n mate uit te wis dat die boer tot drie keer na mekaar oor moet plant. Dit is volgens dr. Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika, wat benadruk het dat graanprodusente die regte maniere moet gebruik om van hierdie knaagdier ontslae te raak. OFM-nuus het hieroor met hom gepraat…
26 Jan 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min