Agri-uur: 2 Februarie, Thabo Olivier

Loading player...
Die aroma van knoffel in ‘n kombuis is genoeg om ‘n knoffelliefhebber se sintuie wakker te maak, en wat is tog beter as om jou eie knoffel by die huis te kan groei? Thabo Olivier, ‘n bekende voedselsekerheidsaktivis in Bloemfontein in die Vrystaat, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard oor hoe hy knoffel tuis groei…
1 Feb 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min