Landbounuus-podcast: Boeregemeenskappe sal ingesluit word in 2022-sensus

Loading player...
Boeregemeenskappe sal nie buite rekening gelaat word wanneer amptenare van Statistieke Suid-Afrika opnames doen rakende bevolkingsgroeivlakke, met die aanvang van die 2022-sensus nie.
3 Feb 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min