Agri-uur: 18 Februarie, Faffa Malan

Loading player...
Boere word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir dieresiektes, veral ná voortdurende reënval in dele van Suid-Afrika. Een van hierdie dieresiektes, wat selfs blindheid in mense kan veroorsaak, is slenkdalkoors. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Dr. Faffa Malan, ‘n bekende veearts, hieroor gepraat…
17 Feb 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min