Geestelike groei

Loading player...
Christine Ferreira gesels met skrywer en letterkundige Chris van der Merwe oor sy boek Die net is gebreek Gebed die weg na vrede en vervulling. Onderwyseres Vinkie Schaap van Centurion vertel oor ‘n voedingskema wat sy in Munsiville bedryf en Stephan Joubert gesels oor sy jongste dagstukkieboek In die Teenwoordigheid van die Allerhoogste ‘n jaar van geestelike groei sowel as hoe om die regte pad te vat en jou eie, unieke gewone lewe voluit vir die Here te leef.
15 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Goed genoeg

Motiveringspreker en entrepreneur Gerridene Berg gesels oor haar boek Goed genoeg. Neil Pelser van Retire at Home gesels oor die uitdagings van die sogenaamde toebroodjie-generasie wat nie net na hul gesinne nie maar ook na bejaarde ouers moet omsien. Spesialis-dieetkundige Natasha Smit vertel hoe die gebruik van speserye in jou…
7 Jul 1 hr 31 min

Gesonde grense

Narratiewe berader Faith Durie gesels oor gesonde grense. TV-vervaardiger Sonja Lochenberg vertel meer oor ‘n nuwe Christelike TV-reeks getiteld Stories van geloof, hoop & liefde, wat tans beskikbaar is vir stroom op AfriForum TV. Natasja Maartens gesels oor vanjaar se SPAR Women’s Challenge en Marelize Moolman vertel meer oor die…
23 Jun 1 hr 30 min

Die hart van 'n ma en meer

In hierdie aflewering gesels kookboekskrywer en bloemis Sylvia Strauss oor die gawe van gasvryheid. Daniëlla van Heerden vertel meer oor Die hart van ‘n ma en Jacolene Crafford gesels met ons oor die gesondheidsvoordele van koejawels. Riëtte van der Wat deel meer oor die interessante mense met wie sy gesels…
16 Jun 1 hr 19 min

Bybelvroue en salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing.
9 Jun 1 hr 27 min

Geldsake & identiteitsverwonding

Wilco Nauman gesels oor God & geld Bybelse beginsels vir finansiële vryheid na aanleiding van sy boek God & Money. Dr. Cobus Janse van Nieuwenhuizen bespreek identiteitsverwonding as dit kom by mans.
2 Jun 1 hr 34 min