#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem oor hoe om jou huwelik te Stroomlyn.

Loading player...
Liezel van Intiem kom deel 'n paar praktiese wenke oor hoe jy jou huwelik kan stroomlyn en verbeter deur net klein aanpassings te maak.
22 Feb 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min