Goeie nuus vir Noord-Kaapse skole-atlete

Loading player...
Dit was eers trane van teleurstelling, maar toe kom trane van blydskap vir die atlete van Namakwaland.

Dit, nadat 'n beplande atletiekbyeenkoms weer kan voortgaan.

Aanvanklik sou die Nama Khoi atletiekbyeenkoms vir hoërskole vandag op Springbok plaasgevind het.

Die departement van onderwys het egter Woensdag 'n verklaring uitgereik dat die byeenkoms afgestel is.

Dit sou ook beteken dat hierdie atlete nie op 5 Maart aan die provinsiale byeenkoms in Kimberley sou kon deelneem nie.

OFM-nuus/Isaac Cloete
25 Feb 2022 9AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Pet Ownership Costs – Dr Wiandre Pieters

Interview with Dr Wiandre Pieters from Bloemfontein Veterinary Hospital about the financial responsibility of owning a pet, including routine veterinary care, vaccinations, sterilisation, preventative treatment, unexpected emergencies and the costs pet owners should prepare for.
21 Sep 7AM 16 min