Agri-uur: 10 Maart, Albert Laubscher

Loading player...
Dis amptelik, vanjaar se Nampo Alfa skop einde September op Nampopark af. Albert Laubscher, organiseerder van ALFA 2022, sê opgewondenheid heers met voorbereidings wat goed op dreef is. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
9 Mar 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min