Jacques Malan president van die Ankole vereniging gesels oor Pres Ramaphosa se Ankole bees ras

Loading player...
Nie net is hy President nie, maar ook kranige boer en teeler, Jacques Malan, president van die Ankole vereniging gesels met die Good Morning Breakfast oor President Cyrill Ramaphosa se boer vernuf.
15 Mar 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min