Chef Jan "Dit reen selde in die Kalahari, so toe maak ek 'n reën-sous"

Loading player...
Chef Jan-Hendrik van der Westhuizen brei uit aangaande Klein Jan en hoe hy onlangs vir Pres. Cyril Ramaphosa kos gemaak het op sy verjaarsdag.
28 Mar 2022 5AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min