Pite van Biljon " Ons het die finaal in ons visier"

Loading player...
Die Knights pak die Warriors en Kaptein Pite van Biljon deel meer aangaande hulle nabye toekoms planne en sy onlangse 127 lopies teen die Titans
29 Mar 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min