Agri-uur: 1 April, Heinrich Victor

Loading player...
Meer as 5 700 bale wol is in totaal gedurende vandeesweek se wolveiling aangebied, waarvan 94,8% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
31 Mar 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min