Landbounuus-podcast: Minister spreek kommunale eiendomsverenigings in Vrystaat toe

Loading player...
Kommunale Eiendomsverenigings in die Vrystaat het die geleentheid gehad om met die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, by die Illanga-landgoed in Bloemfontein in gesprek te tree.
7 Apr 2022 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Privaat speurder Mike Bolhuis.

In Suid-Afrika se groeiende kubermisdaadlandskap het persoonlike inligting een van die waardevolste kommoditeite vir georganiseerde misdaadsindikate geword.
23 Jul 8AM 1 min