Is Jesus die Woensdag of die Vrydag gekruisig, drie dae en drie nagte ?

Loading player...
Moet ons as Christene Paasfees vier soos dit in die Ou Testament voorgehou word? Is die Paasfees of selfs Goeie Vrydag ‘n opdrag vir ons as Christene? is die vraag waarmee ons die program afskop vanoggend. n ander interesante vraag wat sy opwagting gemaak het handel oor watter dag Jesus dan gekruis is die Woensdag die Donderdag of die Vrydag en na aanleiding van Johannes 6:40en 65 hoe weet ek dat ek uitverkies is....
19 Apr 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Skriftuurlik / Scriptual - 1 Sept 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
1 Sep 45 min

Skriftuurlik / Scriptual - 25 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
25 Aug 48 min

Skriftuurlik / Scriptual - 11 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
11 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual - 18 Aug 2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord…
18 Aug 49 min

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026

7 Jul 48 min