Agri-uur: 25 April, Johan van den Berg

Loading player...
‘n Kouefront word hierdie week in dele van die Vrystaat, Oos- en Noord-Kaap verwag. Johan van den berg, onafhanklike landbouweerkundige sê kleinveeboere moet veral kennis hiervan neem.
25 Apr 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min