Ontbyt | Anton en Rouchelle | Gesprek met Willem Van der Colff (sendeling in Oekraïne)

Loading player...
Willem Van der Colff is ’n sendeling in Oekraïne vir die afgelope 27 jaar waar Opleiding en dissipelskap, opleiding en versorging aan Oekraïniese sendelinge. Willem is getroud met ’n Oekraïner, Alla en 3 kinders met die ouderdom 22, 18 en 14
26 Apr 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

GEE-WEEK

By Radio Tygerberg het ons bewus geraak van weeskinders wat swaarkry weens finansiële druk die weeshuise waar hulle woon. Ons wil ’n verskil maak—maar ons benodig jou hulp! Wanneer jy R200 bydrae vir ons Gee200-projek, help jy om te verseker dat elke weeskind ’n warm bord kos en genoeg klere…
15 Apr 1 min