Broer en suster trou, Sunette Fanoe deel haar storie op die Good Morning Breakfast.

Loading player...
Sunette Fanoe het met haar stiefbroer getrou en spog met meer as 12 jaar in die huwelik saam hulle twee kinders, maar dit het nie sonder uitdagings gekom nie. Sunette deel hul storie met die Good Morning Breakfast.
10 May 2022 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min