Sersant Marais Geldenhuys van die SAPD steek nek uit om talle lewens te red

Loading player...
Sersant Marais Geldenhuys van die SAPD het onlangs tot die redding gekom van meer as 20 mense en hou aan om so te doen op die doodelike R30 pad tussen Bothaville en Allanridge. die Good Morning Breakfast gesels met hom om meer uit te vind van die gebeure
11 May 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min