Kaptein van die Toyota Cheetahs Ruan Pienaar kuier by die Good Morning Breakfast

Loading player...
Ruan Pienaar, kaptein van die Toyota Vrystaat Cheetahs kuier by die Good Morning Breakfast en vertel meer oor hulle onoorwonne seisoen. Shandor verras hom met 'n paar items vir die naweek se "boot sale"
11 May 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min