#DieGrootTrek - 'n Dag in die lewe van - Dennis Visser (Reddings Tegnikus)

Loading player...
Dennis is 'n reddings tegnikus vir die nooddienste in Tshwane en kuier by ons om te vertel wat sy beroep behels en van die interessantste oomblike wat hy beleef het.
9 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min