Dewald Moller deel sy storie nadat hy 'n skok van meer as 11000 volts oorleef

Loading player...
Nadat Dewald Moller 'n ongeluk oorleef waar meer as 11000 volts deur hom beweeg het hou hy sy kop om hoog en laat min dinge hom onder kry.
24 May 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min