Boer soek 'n vrou se eie Tyson Zunckel an Alri Vorster spog met hul verlowing op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Liefde het die paartjie oorval en nou is dit tyd om 'n ring aan die vinger te sit, Boer soek 'n vrou se Tyson Zunckel en Alri Vorster kuier by die Good Morning Breakfast en deel hulle goeie nuus met die span
25 May 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min