#DieGrootTrek - Jaco Strydom oor sy boek " Alle Sondaars welkom"

Loading player...
Jaco Strydom gee vir ons insig oor al die stukke wat hy neergepen het in sy nuwe boek genaamd Alle Sondaars Welkom. Sy uitkyk gee mens soveel om oor te dink en dalk aanpassing in jou eie geloof te maak.
24 May 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min