Die slegte nuus van die Evangelie

--:--
Na aanleiding van n boek wat onlangs gepubliseer is getitel "Die slegte nuus van die Evangelie het Brandpunt met Prof Stefan Joubert gaan gesels oor die boek en ander vrae wat rondom die boek mag ontstaan
3 Jun 2022 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Brandpunt Its not GOD's fault

Wynand gesels met Ds Braam Klopper en Lourentia De Kok oor mense wat partykkeer God blameer vir die gebroke wereld waarin ons bly en die dinge wat met ons gebeur.
25 Jul 24 min