Petré Vermeulen van Boer soek 'n vrou dink die bakkie arm is 'n blink plan

Loading player...
Boer soek 'n vrou se Petré Vermeulen gesels met die Good Morning Breakfast oor al die gebruike vir die bakkie arm en hoe dit hom en sy werkers op die plaas kan help
7 Jun 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min