Debbie Agenbag bly in 'n 60m² huis en kan nie meer gelukkig wees.

Loading player...
Debbie Agenbag is deel van die "klein huis beweging" wie se doel dit is om met minder klaar te kom en ten einde 'n gelukkiger leefstyl te lewe, sy kuier op die Good Morning Breakfast
8 Jun 2022 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min