Kleuter Juffrou Sanel Du Plessis beantwoord die jong klomp se moeilikste vrae

Loading player...
Juffrou Sanel Du Plessis is hoof van Truitjieland pre primer in bethlehem, die Good Morning Breakfast span het haar genader met van die eienaardigste vra wat jong kinders soms vra en sy na die beste van haar vermoë hulle probeer antwoord
10 Jun 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min