Kobus Visser, Agri Securitas op OFM Good Morning Breakfast

Loading player...
Agri SA Direkteur: Landelike Veiligheid en Provinsiale Sake se Kobus Visser gesels op OFM se Good Morning Breakfast-program en die span deel hoe luisteraars hulle kan ondersteun met die OFM #BakkieArm-fondsinsameling.
10 Jun 2022 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min