Wêreld Sterkman Chris van der Linde wys hy kan meer as net swaar goed ver dra

Loading player...
Afrika se sterkste man, Chris van der Linde, kuier saam die Good Morning Breakfast en vertel meer oor sy record van 455kg en hoe hy vanplan is om dit in Augustus in Cardif, Walles te verbeter na 505kg.
21 Jun 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min