#JouGrootKuier - Jo Black

Loading player...
Die legende Jo Black kuier op die King Price rooi stoel vandag met splinternuwe liedjies van sy nuwe album Vegter.
17 Jun 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min