Rugby legende Mannetjies Roux gesels met die Good Morning Breakfast

Loading player...
Kaptein van die Griekwas in 1970 en die laaste kaptein wat die Currie beker gelig het, Rugby legende Mannetjies Roux gesels met die Good Morning Breakfast voor die groot finaal op Saterdag
24 Jun 2022 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min