Chappies Potgieter, eerste parapleeg om die Ysbeer swem te doen.

Loading player...
Brandweerman Chappies Potgieter van Welkom het die afgelope naweek die bekende ysbeer swem voltooi en is die eerste parapleeg om dit te doen, hy sê "geen verskonings" is wat hom deur die resies gekry het.
28 Jun 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min