Agri-uur: 29 Junie, Bennie van Zyl

Loading player...
TLU Suid-Afrika se virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde was ‘n sukses. Dit is volgens Bennie van Zyl, die organisasie se hoofbestuurder. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom oor dié staptog gepraat…
28 Jun 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min