Agri-uur: 5 Julie, Retha van der Westhuizen

Loading player...
Byna ‘n jaar nadat veldbrande op die aand van 5 Augustus 2021 verwoesting op Retha van der Westhuizen se huurplaas in Boshof gesaai het, is sy steeds besig om van dié gebeurtenis te herstel. “Ann the calf lady”, soos sy ook bekend staan, het sowat 40 koeie en al haar maand-oud kalwers weens die brande verloor. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met haar om te hoor hoe sy op die herstelpad vorder…
4 Jul 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Probleemplante en die onkruid-oorlog kos boere jaarliks miljoene rande

Ons vind meer uit oor probleemplante en die onkruid-oorlog wat op menige plaasgrond woed. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement Plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hulle gesels oor nagblom soorte en ook die Palmer amarant, beter bekend as marog.
9 Feb 10PM 11 min