Caroline Grace op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Net voor die Springbokke en Wallis mekaar gaan pak in die komende naweek se wedstryd, het Shandor Potgieter met Caroline Grace gesels wat die wedstryd gaan open met die Suid-Afrikaanse volkslied.
5 Jul 2022 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min