Laat skyn jou lig

Loading player...
Jesaja 60:1-3
“Staan op, Jerusalem, laat jou lig skyn sodat alle volke dit kan sien! Want die Here se heerlikheid skyn op jou. Duisternis kom oor die aarde, donkerte oor al die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy teenwoordigheid. Nasies sal stroom na jou lig, en konings na die glans van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.
5 Jul 2022 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min