Nicol Jansen on The Good Morning Breakfast

Loading player...
Nicol Jansen, die President van Agri Noord-Kaap het met Shandor Potgieter in die Good Morning Breakfast gesels oor hoe beurtkrag die landbousektor raak.
7 Jul 2022 8AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min