Agri-uur: 11 Julie, Roelie van Reenen

Loading player...
Ten spyte van berigte wat daarop dui dat bek-en-klouseer onder beheer is, meen rolspelers in die rooivleisbedryf dat dit steeds algemeen voorkom en 'n wesenlike bedreiging vir die beesvleisbedryf inhou. Roelie van Reenen, hoof van die Beefmaster-groep se verskaffingsketting, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
10 Jul 2022 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min