Jong dame beïndruk die Good Morning Breakfast met haar stem

Loading player...
Karlien van Jaarsveld is onlangs gekies om deel van Sing in Harmonie se nasionale koor te wees. Karlien is deel van 85 wat gekies is uit meer as 1200 oudisies regood Suid-Afrika en sy het by die Good Morning Breakfast span 'n draai gemaak om meer daaroor te deel.
12 Jul 2022 6AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min