Kurt Darren op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Kurt Darren kuier saam die Good Morning Breakfast span om meer oor sy nuwe liedjie "Die 80's" te vertel. Hy deel ook van sy gunsteling herinneringe van die 80's en praat oor nuwe musiek wat op die horison is.
13 Jul 2022 6AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min