Chris Vorster sê "Staan op en gaan aan"

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het regstreeks vanaf Klerksdorp uitgesaai as deel van OFM se inspirerende sake-ontbyte, "Die Krag van Kreatiewe Denke" saam met skrywer en akteur Chris Vorster. Die span het met hom gesels oor sy verlede as 'n akteur en het by hom gehoor hoe hy voel oor die gesondheid van die vermaaklikheids industrie in Suid-Afrika tans en of daar genoeg kreatiwiteit aan die dag gele word.
14 Jul 2022 7AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min