Toks van der Linde op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die langverwagte laaste toetswedstryd van die Castle Lager-reeks word die naweek in Kaapstad aangebied. Die Good Morning Breakfast-span het met Toks van der Linde gesels om te hoor wat hy verwag in die naweek se wedstryd.
15 Jul 2022 9AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min