Ryk Kleinhans op die Good Morning Breakfast

Loading player...
As deel van more music Fridays het die Good Morning Breakfast-span vir 'n jong man met die naam Ryk Kleinhans genooi om by hulle te kom kuier. Hy het meer oor homself en sy musiek met Sentraal Suid-Afrika kom deel.
15 Jul 2022 9AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min