Agri-uur: 18 Julie, Stephan Pietersen

Loading player...
Produsente moet eers ‘n profiel op die Vergoedingsfonds se aanlynstelsel – CompEasy – skep, voordat hulle enige voordele van die fonds kan geniet. Dit is volgens riglyne deur Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, in ‘n poging om produsente by te staan met belangrike inligting raakende die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. Pietersen gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
18 Jul 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min