Angelique Gerber en Tasché praat boks op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Tasché en Angelique sal dit tot die einde uitveg om die eerste vroulike BOXOP-reekskampioen te word. ‘n Groot motivering vir albei dames is die bewusmaking van geslagsgebaseerde geweld (GBV) tydens hierdie geleentheid op Saterdag, 30 Julie 2022.
18 Jul 2022 8AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min