#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Musiek Vervaardiger (Danny Smoke)

Loading player...
Een van die land se grootste musiek vervaardigers, Danny Smoke, kom vertel ons meer van wat n vervaardiger doen en ook wat aangaan in die Afrikaanse musiek mark.
4 Jul 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min