Kroonstad: Kwêla se dorp van die jaar finalis

Loading player...
Kroonstad is as die Vrystaat se finalis in Kwêla se Dorp van die jaar-kompetisie vir 2022 aangekondig. Shandor Potgieter het met Pieter van Rensburg van Ignite & Revive Kroonstad gesels oor die groot rol wat hulle speel in die opknapping van die dorp.
20 Jul 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min